Handelsmerke: Om te registreer of nie te registreer nie
Handelsmerke: Om te registreer of nie te registreer nie Ons het al almal daardie klein handelsmerksimbole, die klein ® en ™, langs die handelsname en logo’s gesien wat ons in ons daaglikse lewens verwelkom het. Maar hoekom is daar twéé simbole waar ‘n enkele een sou kon werk? Die antwoord is eintlik baie eenvoudiger […]